Hier is ‘n uitdaging vir alle leerlinge! Ek gaan elke tweede dag ‘n lys van woorde en frases plaas en julle moet ‘n paragraaf skryf wat soveel as moontlik van die woorde en frases gebruik. Maak die paragraaf so interessant as moontlik en doen moeite om die mees korrekte taal en spelling te gebruik.
Plaas jou paragraaf in die kommentaar blokkie onderaan.
Daar is drie pryse op die spel: (a) Die meeste teiken woorde gebruik (b) die mees interessante paragraaf, en (c) die beste redaksie (minste spel- en taalfoute.)
n Leierbord met elkeen se telling sal elke Vrydag verskyn en aan die einde van die inperking kry die beste drie elkeen ‘n prys.
(Here is a challenge for all learners! I am going to post a list of words and phrases every second day and you must write paragraph using as many of the words and phrases as possible. Make the paragraph as interesting as you can and take the trouble to use the most accurate spelling and grammar.
Put your paragraph in the comments box below.
There are three prizes up for grabs when you get back to school: (a) The most target words used, (b) The most interesting paragraph and (c) the best editing (least grammar and spelling errors).
A leader board with everyone’s score will appear every Friday and at the end of lockdown the top three will get a prize.)
Hier is die eerste lys (Klik net op die onderstreepte woord):
Dierename (Diere name)
Kom mense, ek wag vir julle insette. Ek sien niks dus ver…